Oogkundige Pierre Le Roux in Port Elizabeth is sentraal en gerieflik geleƫ te Kaapweg 238 oorkant die Greenacres Hospitaal. Die praktyk is gehuisves binne die verwelkomende, warm atmosfeer van 'n gerestoureerde huis met voldoende parkering en rolstoel vriendelike toegang. Pierre Le Roux werk as 'n onafhanklike oogkundige sedert 1987 en word bygestaan deur Marilyn, Melanie en Matthew. As 'n onafhanklike oogkundige kan Pierre patiente met objektiewe advies oor 'n verskeidenheid produkte en dienste voorsien. |
Pierre Le Roux Ooogkundige Skakels© Pierre Le Roux 2012
website design, search engine optimization by ZAWebs Designs | |
web hosting by ZAWebs Hosting |